Erosiebeheer

Erosiebeheer is metodes wat toegepas word om wind- of watererosie te voorkom in landbouaktiwiteite, landontwikkeling, op kusgebiede, rivieroewers en by konstruksie-areas. Effektiewe erosiebeheer moet toegepas word om waterbesoedeling, grondverlies, habitatvernietiging en skade aan eiendom te voorkom.


Developed by StudentB